Rickus jammer ek is so laat net n voorstel as jy van marmermyn na puros ry kom jy by n T regs Oropembe links Ondeje geen bord nie dis net na die rooi sand vlakte dan kan jy links draai tot jy by n skool kom besig om te bou vra daar waar is kerk ons het hom gebou 2009 in ses dae van daar ry langs...