Weet julle, dis wat ek nie hou van die forum nie. n Mens vra n vraag inputs en idees van ander te kry om n beter idee te hê oor dit wat jy gevra het. Dan is daar die 1 of 2 ouens wat vir 1 of ander rede ALTYD sy idee en "kennis" op die ander in die groep, veral op die 1 wat die vraag gevra het...
Watse waarborg??? KTM gee nie n waarborg nie. Ek het spesifiek gevra oor dit sodat ek weet of ek self kan diens of nie. Baie teleurgesteld toe verkoopsman so n grin op sy gesig kry en sê: Nie waarborg nie, maar as iets groot met enjin of ratkas gebeur wat nie jou skuld is nie, kan ons hoor of...
Om n fiets te koop is die maklike deel. Dis die maintenance op die lange duur wat die geld kos. Dan moet ek net n bikeshop soek wat nie n fiets aan jou wil verkoop as jy net 4l olie wil koop nie. 1l olie op n slag werk nog duurder uit. Ek vra net, want as Helix sou werk, hkm nie goedkoper olie...
It does, but all KTM dealers tells you 10w60. I know it's a wet clutch and that the oil will also determain the lifespan slipping of it, but why will the Shell Helix not work? KTM wants me to almost buy a new bike instead of just a 5l oil ( the price for 4l oil at KTM daler is rediculous). I'm...
Naand.
Ek het n KTM 500 EXCF 2023 model. Hy moet sy 1ste diens kry, so fiets is nog nuut. Ek verstaan dat hy 10W60 Vol sintetiese olie moet kry. My vraag is, sal Shell Helix Ultra 10W60 Carbon Neutral vol sinteties reg wees vir hom of nie?