Ek het dieselfde issue/ body built maargat tipe en lengte,,,so met die vstrom was dit nie die regte size bike vir my nie, na handlebar risers en ander handlebars, lowerd footpegs was dit nogsteeds die geval...die bike setup is te klein vir my,,,,nadat ek die gs gekoop het die hele staan ding...