Recent content by Piet boor

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Piet boor

    New member - Piet boor

    Dankie Stuur n DM met jou no. Die grootste probleem met die klein boortjies is die gewig van die punt. Meeste klein boortjies kan maar n punt van 150kg of so hanteer.. N 6m boorstemp en punt weeg seker nader aan 600kg en dan kom goed soos die jarrs en nog ekstra by las stemps ook by...
  2. Piet boor

    New member - Piet boor

    Die lont lyk net so ja.. Die enjin het 1 silinder maar 2 injectors en n kraan waarmee jy 1 injector op n slag selekteer.. Jy start hom op die 1 injector en sodra hy warm geloop is gooi jy die kraan oor dan loop hy op die ander. Jy hoor sommer hoe die spoed, klank ensovoorts verander as jy om...
  3. Piet boor

    New member - Piet boor

    Ek het n video probeer by sit maar hy is glo te groot.. Hy het so "plug" teen die kant van die top wat jy uitdraai.. Dan steek jy so n lont daar in wat soos n sigaret lyk en draai dit terug. As die enjin onder kompressie kom raak die lont vanself aan die brand en steek dan die diesel aan wat...
  4. Piet boor

    New member - Piet boor

    As ek die wet reg verstaan kan dit as n landbou implement kwalifiseer.. Maar.. Dan moet jy dit met trekker skuif en nie vinnig as 40km per uur.. Of so iets.. As jy hom agter n bakkie of trok haak verander die game. Probllem hier is.. Ou sukkel om die hoofpaaie mis te ry en as een of ander...
  5. Piet boor

    New member - Piet boor

    Ja. Die goed kan n ou gou inbreek. Ek boor nuwe gate met n lugdrukboor..(Nie my masjien nie) En maak ou gate skoon met n klein stamperboortjie. Het ook n dreyer stamperboor maar werk maar mim met hom.. Die logistiek om hom rond te skuif is maar moeilik.
  6. Piet boor

    New member - Piet boor

    Ja jaaa.. Gee n nat gat n goeie pomp ook.. Maw.. Ek verkoop pompe.. Vir gate met water in. 😬
  7. Piet boor

    New member - Piet boor

    Dankie Hi. Dankie. Haha.. 😂.. Ja ek is n gat krapper.. . Boor boorgate.. Maak gate skoon.. Herbou windpomp koppe.. En so aan.
  8. Piet boor

    New member - Piet boor

    Hi to all. New member.. Old rider getting back into adventure biking. Just a simple guy who loves the outdoors. Please have patience.. Still trying to figure out the inner workings of the forum and everything. Kind regards. Piet
Top