Moenie worry nie. Ek ry hom. Dis al wiele wat ek het. Ry hom en leer. Leer van ry in traffic aan die verkeerde kant van die pad. Die klomp hier ry soos mal moere.
Ok. Het in daai geweste geboer. En moenie te veel worry oor die loodpille nie. Worry eerder oor die brannewyn wat hulle jou gaan voer. Dis Sas de Wet se wereld daai.
Jy kan by Uintjieskuil plaas van die grootpad afdraai en vandaar tot Rietfontien se baai ry. Daar is n publieke serwituut op die pad. Die baai is mooi, maar nie veel sand nie. Meer klipperig die laaste ent. Maar jy sal weer vandaar moet terug grootpad toe. Daar is paaie vandaar na Aghullas, maar...