Recent content by Platte

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    For Sale Folding Adventure Mirrors

    Can i have a set please , banking details and courier or postnet thanks
  2. P

    Sold CRF250L - time sensitive sale

    This bike is fuel injection and light on fuel,fuel tank size
  3. P

    Has your bike ever left you stranded on the trail ?

    Die needle clip het aan die float vas gehaak in die toe posisie in die ry met die ttr250 geen petrol in carb, vrou my maar kom haal was nie lus om langs die pad te sukkel minder as 10km van die huis
  4. P

    Oh no... Noneking down??

    Man ñ ongeluk gebeur sonder reude bly jy kan nog lag en gesels met jou familie en vriende,een van die dae start jy weer daai bike, dan is alles vergete,sterte
  5. P

    Where has your bike taken you today?

    Ons kan volgende maand gaan ys kyk by sentinal peak lekker rof en mooi:)
  6. P

    Where has your bike taken you today?

    Het sommer net gaan rond ry daar in die vrystaat was mistig en koud in die oggend villiers,warden se kant frankort, oranjeville sien hulle het darm daai oop stukke teer reggemaak voor die dam en na die dorp so 470km gery, het gekyk hoe ver ek op my xstra tank kan ry
  7. P

    Wanted PETROL TANK FOR YAMAHA TTR 250

    Geen plastictanks wat ek kan maak pas,wil gaan toer met die klein bike Rhodes toe:sneaky:
  8. P

    Wanted PETROL TANK FOR YAMAHA TTR 250

    EK is op soek na n 15-20l tank vir my bike
  9. P

    Where has your bike taken you today?

    Vandag sommer net n rigting in gery val in koppies uit toe lekker grondpad edenville,toe sommer amerika toe oppad na kroonstad, terug koppies,heilbron deneysville meyerton
  10. P

    Where has your bike taken you today?

    Was lus vir die langpad bietjie Meyerton,Standerton,Volksrus,Vrede,Villiers,Meyerton 500km
  11. P

    Where has your bike taken you today?

    Vandag bietjie in die modder gaan speel ander kant Heidelberg,want die krag was af
  12. P

    A Bike can be a Killer...

    Ek dink maar almal van ons gaan een of ander tyd dood dis wat ons maar n ongeluk noem, maak nie saak hoe, die wat agter bly moet aan hou leef, sterkte vir julle
  13. P

    Photo of the day

    Mooi stap roete by Golden gate
  14. P

    Where has your bike taken you today?

    Vandag n mooi roete gery daar na phuthaditjaba om te kyk hoe gaanbaar die pad na setinel staproete is toe somer die fika patso dam en die swartwater dam ook op gesoek ,dis n mooi deel van die land
Top