Het sommer net gaan rond ry daar in die vrystaat was mistig en koud in die oggend villiers,warden se kant frankort, oranjeville sien hulle het darm daai oop stukke teer reggemaak voor die dam en na die dorp so 470km gery, het gekyk hoe ver ek op my xstra tank kan ry