Recent content by Poenjas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Poenjas

    F800GS Standard pipe for sale

    Hi all Sold my 800 a couple of months ago but still got the standard pipe. Make me an offer if interested!
  2. Poenjas

    08 F800GS For sale Reduced MORE

    Enige iemand vir R68 000???
  3. Poenjas

    08 F800GS For sale Reduced MORE

    Bump Nogsteeds beskikbaar  :3some:
  4. Poenjas

    08 F800GS For sale Reduced MORE

    Weggee... winskoop.....  ??? Die belangstelling sover is maar skokkend...
  5. Poenjas

    Yamaha TW200 For sale

    Sold thanks guys & girls  :thumleft:
  6. Poenjas

    08 F800GS For sale Reduced MORE

    Okay af na R70 000 Sal van so middel volgende week op bumtree ens adverteer indien daar nie enige honde is wat eerste belangstel nie.  Die bike makeer rerig niks hy loop soos 'n droom, sy moet net ongelukkig gaan voor ek geskei word voor die troue  :peepwall:
  7. Poenjas

    08 F800GS For sale Reduced MORE

    Hi Twack nee nie rerig nie thanks
  8. Poenjas

    08 F800GS For sale Reduced MORE

    Okay okay as ek hom laat sak tot R72k kom tog dis 'n moerse bargain   :deal: Welkom om self te kom kyk die bike lyk rerig goed en ry selfs beter
  9. Poenjas

    08 F800GS For sale Reduced MORE

    Hey Mr. D Geen probleem stuur my 'n PM en ons kan verder reel.  Die bike is in 'n baie goeie kondisie, hys nie meer nuut nie, maar goed opgepas en lyk rerig nog baie goed
  10. Poenjas

    Forum members TW 200 thread

    My TW is in die mark... https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=77532.0
  11. Poenjas

    Yamaha TW200 For sale

    Sorry here are some pics
  12. Poenjas

    Yamaha TW200 For sale

    Hi all, have a 2004 Yamaha TW200 7016km and in a very good condition, new front tyre & DIY crash bars. Air age exhaust. Road worthy with all papers in place. R15000 Drop me a PM or phone zero 8 three, triple 5 six 470
  13. Poenjas

    08 F800GS For sale Reduced MORE

    Yip hy is nogsteeds...  ???  Lyk my die resessie is bietjie rof vir die manne en maninne...
  14. Poenjas

    08 F800GS For sale Reduced MORE

    Dankie mense, sorry ek nou eers reply was bietjie sonder internet gewees.. Sorry Dan wil nie rerig parte verkoop nie, as die bike nie verkoop soos hy is nie hou ek hom eerder. Steeds beskikbaar  :mwink:
Top