Recent content by Rasta

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Leatt Boots Giveaway!

    Black and Orange
  2. R

    Nog 'n speek vir die wiel

    Ek het nie eers geweet van die Forum nie. Dankie Corne en Des Ek't die naweek saam 2 KTM manne gery. In een dag meer grondpad gery as wat ek in die 2 jaar wat ek my B-mer het gesamentlik gery het. Wat 'n belewenis!!!!!! Ek wens ek kon die hele trip meemaak. Een ding is seker: Ek verstaan my...
  3. R

    TERUG VAN KLERKSDORP, SANI KATSE TRIP

    Ag ek is bly dat jy bereid was om my en my GS in jou stick op te neem vir die eerste dag se ry. Dit was regtig lekker en vir my baie leersaam. Dankie vir die geleentheid. Hoop daar is nog kanse vorentoe.
Top