You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser.
This site may earn a commission from merchant affiliate
links, including eBay, Amazon, and others.
-
-
🤣 nee serious, Di kinders se Neef verkoop volstruisjag pakette aan die yanks dat dit bars
-
Ek reken 'n groter uitdaging sal wees 'n ou polisieknuppel of 'n slingertou met gewigte aan. Lê hom voor en gooi na sy bene terwyl hy...
-
"Koperaal? Hoekom lyk al die bosse so rond?" en toe moes ons heining spring. Een aandmars tydens opleiding in Oudshoorn distrik...
-
Sou 'n paar jonger kuikens nie makliker gewees het om mee te werk nie? Het hulle darem die afgelope koue weer oorleef?
'n Boer naby my...
-
Ons groep het eenkeer op 'n plaas naby Vanrhynsdorp deur 'n volstruiskamp gery. Die mannetjie het niks daarvan gehou nie en het een...
-
Die nek maak n lekker potjie, maar hulle is oulik en goeie afskrikkers Soos Johan genoem het.
Oom ontmoet wat daar in vdbijl emus gehad...
-
Hulle is oulik en hulle vleis eet vir my baie lekker maar mens raak vir hulle lief as dit jou eie is.
-
Nannnie volstruise is ratel taai in sommige situasies,maar in sommige dop hulle gou om. Moenie met hom werk as die wind kwaai waai hy...
-
Ek moes maar daai ADE verkoop Chris anders kon ek die volstruise nie weggery kry nie. :p
-
Hou hulle mak met mielies anders gaan jou cruiser eendag lekke bulte in die fenders en bonnet hê as daar n mannetjie onder daai spul is...
-
Ek het vroeër vanjaar in Januarie vir my 'n klompie volstruise gekry. Die vang was 'n storie gewees! 3 plase se werkers geneem om hulle...
-
So die lang en die kort van Maandag en Dinsdag se uiterste koue was 1 ooi en 3 lammers wat verkluim het. Dis sleg maar darem nie so nie...
-
Gelukkig skyn die son weer môre Hennie. Ek kan my nie indink hoe moeilik dit vir boere moet wees waar die 4, 5 en 6 maande sulke weer is...
-
Dankie Rob. Dit maak darem 'n groot verskil om weer vir 'n slag hooi vir die lammers se kooigoed te hê. Ek het my brandbane gesny en...
-
My vrou het my lang kouse verleng. Hulle strek nou tot in my lies. Ek wil nie fotos hier plaas nie want ek ken julle spul. :p😂
-
Loading…
-
Loading…