En so besluit ons Vrydag middag dat Saterdag n goeie dag sou wees om met n Suzuki B120 en n Vespa 200 vanaf Swellendam na Barrydale en terug te ry deur tradouwspas.
Op Barrydale het ons by Country Pumpkin gestop vir n lekker brekkie en by Diesel & Cream vir n lekker milkshake.
Alby bikes het...
Jis manne. Eks Schnupftabak Master (Raymond) van Swellendam. Julle sal nog met die tyd agterkom hoekom die naam. Ek ry n V-strom DL650 en het ook n STEYR DAIMLER PUCH 1956 model wat n erfstuk is en die aarde laat bewe as hy start.
Hoop om nog baie trips saam julle manne te ry. Het alreeds n paar...