New Member

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 6, 2013
Messages
13
Reaction score
0
Location
Swellendam
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Jis manne. Eks Schnupftabak Master (Raymond) van Swellendam. Julle sal nog met die tyd agterkom hoekom die naam. Ek ry n V-strom DL650 en het ook n STEYR DAIMLER PUCH 1956 model wat n erfstuk is en die aarde laat bewe as hy start.
Hoop om nog baie trips saam julle manne te ry. Het alreeds n paar van julle ontmoet by die River rally die naweek.

Hou die Fietse op die pad!!

Schnupftabak Master
 
Top