op ligter noot....
na trippie eenkeer vind ek die speedo is haywire - wys verkeerde "mileage"
spoed wys ook baie minder , jy begin mos "voel" watter spoed jy ry
alles probeer - maar kon nie die fout kry nie, volgende keer toe bilke in is vir Valve clearance vra ek hul om ook te kyk na speedo...
met my dogter se troue - 2x bier kegs + 1x brannas keg (keg deposito R300) -- granted dit was rukkie terug
(so vir R300 hou jy net keg)
hoor wat is hul prys nou
https://maps.app.goo.gl/afdbn1G44RLQv5FD7
enige craft beer plek (selfs jou local pub as hul beer on tap verkoop)
ek ken in Jhb , maar daar moet baie in Pta ook wees
vra vir stukkende keg (gewoonlik bietjie goedkoper as "working" een)
braaieer - kry vir jou Keg , sny oop vn bo na onder & weld weer aanmekaar
of bou hom "weber style"
kry SS rooster, SS pype (by exhaust shop)
die is een wat my skoonseun gekry het (kyk die verjaarsdag tierlantytjies mis) - jy kry die idee
hou vir altyd & altyd