Recent content by Welgie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    Yamaha Tenere XT 600 34 L restorasie

    Jupiter ek sal jou opvat op daai een. @ChrisL, met n sak vol geld is jy meer as welkom om haar as n geskenk te kry. Hoop om haar vir sommer lang jare te hou. Wou graag die nuwe Tenere koop maar ek dink dit is net nie dieselfde nie.
  2. W

    Yamaha Tenere XT 600 34 L restorasie

    Hi mense, Newbie hier. Ek het n Tenere XT 600 wat ek graag wil restoreur. Daar is n paar problem maar niks ernstig. Daar is n klein kraak aan die onder kant van die motor. Ek wil graag die motor heeltemal uit meakkar haal en bearings en seels vervang. Asook dalk die clutch. Ek is van Port...
Top