Hi mense,
Newbie hier. Ek het n Tenere XT 600 wat ek graag wil restoreur. Daar is n paar problem maar niks ernstig. Daar is n klein kraak aan die onder kant van die motor. Ek wil graag die motor heeltemal uit meakkar haal en bearings en seels vervang. Asook dalk die clutch. Ek is van Port Elizabeth. Ek benodig raad met die projek. Dis nie iets wat ek binne n maand wil voltooi nie. Ek wil al die plasties laat oor doen. Natuurlik spray. Soveel moontlik om die mooiste een te he. Ek wil graag die motor instuur na iemand toe wat nie dit sal af jag en nonsense aanvang nie. Ek is nuut is die restorasie speletjie maar ek is taamlik n perfeksionis as dit by sulke goed kom. Ek soek elke boutjie en moertjie skoon of nuut en oorspronklik. Soos ek se, ek is glad nie hastig met die projek nie maar soek dit asof dit uit die fabriek uit gekom het. Is hier enige Tenere experts met wie ek dalk in kontak kan kom en wat bereid sal wees om paar tips te gee?
Dankie en ek luister graag.