I am looking for an ECU for a 2010 KTM 990 R.
The dealers charge its weight in gold and the time it takes from KTM land to our little corner of the universe is also ridiculous.
Seeing as the bike is my only means of transport, this poses a serious threat to my individualistic tendencies as I...
Looking for an Instrument cluster for a KTM 990 R.
Mine had the lcd fading and flickering over a period of a couple of months until it became unreadable.
I don`t know if it`s a common problem and if the cluster can be repaired.
Advice would also be appreciated.
Die BMW een sal maar meerendeels net `n gat jeuk ekskursie wees.
Trike op plaas, voor Rickus en Eugene se plek by die garage op Koes en voor die Koes Hotel.
Nee man
Dit sal seker `n Vlieg URI wees liewer.
Ek het wel al `n ander een met `n Rotax 582 in. Lekker ding om mee skaap bymekaar te maak en jakkalse te treiter. Ek vlieg die vlak vol met hom.
Ek het bietjie gaan Google.
Ek het uitgevind van die mense van Loeriesfontein en Vliegvark en sy Pa wat baie gedoen het om die BMW motor as `n goedkoper alternatief te vestig in die ligte vliegtuig mark.
Hulle het die Suid Afrikaanse Bush Baby vliegtuig gevat en toegerus met die herontwerpte BMW...