Recent content by weskus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    ....en die beste is almal ry al nuwe fietse en ek is nogsteeds op my Meelgesig, nederig om elke keer huis te haal na 13jr.. :) Dink darem Heimer se scooter is ook al in die getal..
  2. W

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Dit was 'n 950... en daar was so 'n uncle met 'n 990 ook wat so gerev het met x2 girls op..julle het my bang gemaak daai tyd :)
  3. W

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Dit was Bermrooster en Wayne, daai tyd het die manne vir ou Wayne, Insane Wayne geroep, hy like nie daai nie, daarna het ons 'n paar trips saam gery..
  4. W

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Nou drink ons eers, maar 50 is die nuwe 30 en 9h00 saans is die nuwe middernag.. dan kan ons weer bike ry die volgende dag.. ek sien nou al daai Sat se heeldag sit-en kakpraat by die bar..
  5. W

    Ohlins TTX on a 990R

    Nogal, congrats Andries.. dit lyk na die regte tool. Spray net daai f@kken screen..
  6. W

    Gamchab river trail after recent rain??

    Gisteraand reeds met hom gesels maar dit sal my nie baie help aan daai kant nie... weet areas soos AUS het plek-plek 150 mm reën gehad. Worst case scenarion ry ek tot ek nie verder kan en draai dan maar net om..
  7. W

    Gamchab river trail after recent rain??

    Hi guys, planning on doing a Nam trip with the family and with the N7 badly damaged just before the borderpost I was wondering if someone can maybe comment on the state of the Gamchab river trail on route to Ai-Ais or know of someone close by to ask??
  8. W

    Western Cape Bash 2023. 21-23 April. Ons Karoo Plaas

    Lekker manne, spyt ek het hierdie een gemis, nog te na aan my seisoen om die sappies op hul eie te los. Nou sê nou eers, waar bevind jy nou jouself Dwerg?? Ek was lanklaas aktief op forum en dit lyk my ek het baie gemis..
  9. W

    Sold Legend Tax 990R

    Bliksem, as ek mos die helfte van daai prys vir myne kry kan die som klop.. mooi,opgepaste fiets, maar hoe kom ek bo-op die outjie :)
  10. W

    For Sale KTM 990 Adventure parts.

    Rear header still available??
  11. W

    GET READY FOR WARR ... NATIONAL BASH 27 - 30 OCTOBER 2022

    Jis julle ou toppies darem..
  12. W

    GET READY FOR WARR ... NATIONAL BASH 27 - 30 OCTOBER 2022

    Jy moenie dat die goed opraak nie, dit gaan warm wees. Black lable is mos altyd 1ste op dan moet ons daai fokken 6volt goed drink..
  13. W

    For Sale Pannier Brackets for KTM 990

    Ek sou nooit so 'n stelling maak nie...
Top