Recent content by WollieT

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    KTM 990 Adventure

    Middag Bike is ongelukkig al verkoop, sit net in die middel van nerens in namibie so kon nog nie post dat die fiet verkoop is nie. Wol
  2. W

    KTM 990 Adventure

    Sulkke bliksems. Maar voel tog geeerd dat hulle my bike van alle bikes se fotos vat. Het vanoggend weer lekker met die fiets gery, sy loop doeksag
  3. W

    KTM 990 Adventure

    o donner dis mooi
  4. W

    KTM 990 Adventure

    Die een het ongelukkig nie 'n olie lek nie, maar ek sal ruil ja.
  5. W

    KTM 990 Adventure

    My bike is weer op die mark nadat die vorige koper homself ontrek het agv vrou wat hom wil skei oor fiets.  Fiets is 2006 model Bike is baie netjies, maar soek eerder 'n 1200GS Kilos op die fiets is 58000. Ekstras: Topbox Spotlights Crashbars Steering Damper Gel Seat Handwarmers Die fiets...
  6. W

    KTM 990 Adventure

    Bike is verkoop
  7. W

    KTM 990 Adventure

    Prys onderhandelbaar
  8. W

    Liewe donner iemand koop asb die bike!!!!!!

    Ek het daai bike sien staan in 'n showroom in Ceres, dink amper dit was die toyota showroom gewees.
  9. W

    KTM 990 Adventure

    Ek trek nou Namibie toe en soek iets met 'n langer range en iets wat bietjie gemakliker op my fondament is op die langer paaie van Namibie
  10. W

    KTM 990 Adventure

    Julle is welkom om n offer te maak
Top