WollieT
Puppy
My bike is weer op die mark nadat die vorige koper homself ontrek het agv vrou wat hom wil skei oor fiets. Fiets is 2006 model
Bike is baie netjies, maar soek eerder 'n 1200GS
Kilos op die fiets is 58000.
Ekstras:
Topbox
Spotlights
Crashbars
Steering Damper
Gel Seat
Handwarmers
Die fiets het nou net baie groot diens gehad, waar hulle die vurke en shock ook gediens het.
Fiets staan in Tulbagh
R72000