My Gallion T500 op Ondangwa het ook so n lekker ry levers weerskante van die stuurwiel gehad. As ek reg onthou was die buitenste 2 die voorwiele se links en regs lean mannetjies. Ook die throttle het jy met n lever hier agter vol oopgegooi en dan het jy hom gery met die knop op die vloer.
Lekker...