Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
It's going to have to be at least twice round the world.
Wees net bietjie realisties manne. Noraly raak ook nie jonger nie - die ekstra lagie is maar hoe die lewe loop.

Maar nou moet ek sê dat sjokolade op brood in Nederland nou nie eintlik help nie.
As sy 'n Nederlandse fietsryer was het dit dalk anders gegaan, maar nou draai sy net die oor...

Hagelslag.png
 
View attachment 926734
Jy kan die grootste verskeidenheid hagelslag in 500g bokse koop by enige supermark. Help verseker nie.
 
Teer afhaal van 'n ryding is 'n gemors. Het al reggekry met iets soos benzien of thinners en baie elbow ghries.

Wat die Nederlanders se soettande betref - jy kan my in 'n wip vang met Stroopwafels! Onlangs weer 'n pakkie gekry toe 'n Hollandse tegnikus vir ons saamgebring het - amper huismoles gehad om die pakkie "regverdig" te verdeel want ek dog toe mos ek is 'n nice mens en neem vir my vrou en kinders by die huis ook. Volgende keer sal ek net stilbly en dit in my kantoor bêre en self opeet.
 
Janee ek ook. In Utrecht het ek elke Saterdag na die mark toe gegaan waar hulle hom net daar vir jou vars maak. Ongelooflik!
 
Teer afhaal van 'n ryding is 'n gemors. Het al reggekry met iets soos benzien of thinners en baie elbow ghries.

Wat die Nederlanders se soettande betref - jy kan my in 'n wip vang met Stroopwafels! Onlangs weer 'n pakkie gekry toe 'n Hollandse tegnikus vir ons saamgebring het - amper huismoles gehad om die pakkie "regverdig" te verdeel want ek dog toe mos ek is 'n nice mens en neem vir my vrou en kinders by die huis ook. Volgende keer sal ek net stilbly en dit in my kantoor bêre en self opeet.
Inderdaad!
 
Stroopwafels!

Waar koop mens die goed locally...................................................................................................................................asking for a friend!!;)
 
Ek het nog nie Itchy se nuwe reeks begin kyk nie. My vraag is hoe ver het sy al gery met d bike en het sy baie probleme met d ding?
 
Gister sommer teer gelek so oud was daai olie in die enjin!! 😜
Nee wat die ou donkie loop mooi. Gister gawe berge gery. Sou graag gister se roete na reen wou sien, behoort mooi groen te wees.
 
Al haar ervaring het haar nogal mooi geleer hoe om 'n bike te oorlaai!
Moet se....ja nee, fokkit🙄😵‍💫
As sy nog ge camp het, miskien ja.
Maar bliksem.
🙄
Sal nogal wil weet wat sy alles saamvat, to be honest.
 
Hmmm, hoe bly ek PC op hierdie beleefde, niemand-kwetsende forum ..... Petri, ek glo nie dis n goeie maatstaf nie!
I'm serious Bart.
She's a good rider, in my eyes at least.
A good "touring" rider.
Okay daai klomp Trappe waar sy afgeneuk het was dalk n kak idee
 
Top