Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
I'm serious Bart.
She's a good rider, in my eyes at least.
A good "touring" rider.
Okay daai klomp Trappe waar sy afgeneuk het was dalk n kak idee

And she has the "Ball Bearings" to get on the bike as a single women and tour solo through the areas that she has over the past few years.

She is an adventurer, and a brave one too.
 
Moet se....ja nee, fokkit🙄😵‍💫
As sy nog ge camp het, miskien ja.
Maar bliksem.
🙄
Sal nogal wil weet wat sy alles saamvat, to be honest.
Ek het nogal gedink sy ry relatief min bagasie saam as jy kyk na al die parte soos ekstra lugfilters, tools ens wat sy gewoonlik saamry.
Gaan kyk 'n bietjie hoeveel kamera toerusting en ekstra batterye, drone en laptop vir editing sy moet saamry. Die laptop is nie eers op die foto nie.

Itchy Boots.jpg
 
View attachment 927181
Het gesoek vir die foto maar kon dit nie kry nie...
Die vroutjie doen goed...
 
Ek het nogal gedink sy ry relatief min bagasie saam as jy kyk na al die parte soos ekstra lugfilters, tools ens wat sy gewoonlik saamry.
Gaan kyk 'n bietjie hoeveel kamera toerusting en ekstra batterye, drone en laptop vir editing sy moet saamry. Die laptop is nie eers op die foto nie.

View attachment 927181
Nogal daarvan vergeet,al die electronics....jys reg😉😉
 
Jip ek het al besef soms kan jy net nie wen nie! Sy ry al daardie toerusting saam om haar in staat te stel om youtube videos te maak dan sit die ouens op hierdie forum op hul gatte en kritiseer haar bagasie;)
Ek kyk nie haar episodes nie. Ek maak hom oop, like hom en dan sit ek af. So ek doen my deel.

Ek kan maar bietjie kritiseer:p
 
Jip ek het al besef soms kan jy net nie wen nie! Sy ry al daardie toerusting saam om haar in staat te stel om youtube videos te maak dan sit die ouens op hierdie forum op hul gatte en kritiseer haar bagasie;)
Plaas sy spaar frame en clutches saamry, en die kamera kak los.

Prioriteite....
 
My 600E se gearlever is al n paar keer langs die pad reggebuig, en nog geen teken van metaal moegheid nie.

Hy het eenkeer so erg teruggekyk dat ek sleg gevoel het en maar omgedraai het.
Sy het in elk geval 'n spaar ene by haar.
 
Waarvoor Danie? Dis 'n Yamaha.
Jy weet mos. sal n rol doringdraad ook deur haar hol trek.

Ek wou sê "holletjie', maar ek kan darem nie so lieg nie, julle weet mos almal hoe die antie nou daar uitsien.

Een van die dae ry sy al agter die pies aan soos daai ander BMW brand ambassador.
 
Top