Wil bietjie gaan Bike Ry.....🥺🥺🥺🥺

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

petri oosthuizen

Worshond
WD Vendor
Joined
May 18, 2020
Messages
25,618
Reaction score
14,270
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Seriously
Daai tyd van die Jaar wat ek sommer net gatvol is van werk, syfers, basically van routine.
🙄🙄😵‍💫😵‍💫🥺🥺
Ek moet Jomar loop haal in Bloem Sondag, hy vlieg op van die Kaap af.
En ek kan just as well n bakkie vir hom los, en al die Saterdagmiddag in Bloem wees, met n scooter agterop.
En bietjie gaan Bike ry🥰😵‍💫🥺🥺🥺
 
Top