Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    2007 KTM640 Adventure for sale - price update - SOLD

    Hi TeeJay enige kans dat die bike homself in Joburg kan bevind..?
  2. P

    Hoezit ouens

    Thanks honne, ja nee ek moet se julle het een van die beter forums op ons wereld web hier beet! Chopperpilot ek het nie 'n BMW nodig nie, ek wil bloot een he om die stof in ander se gisigte te laat staan!  :ricky: (miskien ry ek hom ook nog tot ek 50 is! :mwink:)
  3. P

    Hoezit ouens

    Thanks ja ek sien jy is ook 'n newbie!  :thumleft: Ja ek het al gekyk na daai KTM's, en as ek net agter looks aan was was dit verseker my eerste keuse, wat 'n beaut van 'n bike! Ek het nog net betroubare en goeie dinge gehoor van die GS's though, dis hoekom ek 'that way' inclined is... :dontknow:
  4. P

    Hoezit ouens

    Ek kyk al so rukkie rond op WD en moet se dit lyk vir my na 'n baie gawe plek...My naam is Henno Greeff en ek kom oorspronklik daar van die groene zoeloeland af (Empangeni). Ek werk tans in Botswana en wel elke paar jaar in 'n ander land so is een van daai wie se gat alewig juk... Ek is jou...
Top