Hoezit ouens

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

pikkewyn

Puppy
Joined
Nov 7, 2011
Messages
44
Reaction score
0
Bike
KTM 690 Enduro
Ek kyk al so rukkie rond op WD en moet se dit lyk vir my na 'n baie gawe plek...My naam is Henno Greeff en ek kom oorspronklik daar van die groene zoeloeland af (Empangeni). Ek werk tans in Botswana en wel elke paar jaar in 'n ander land so is een van daai wie se gat alewig juk...

Ek is jou meer off-road moto-x ou, maar ek het onlangs begin kyk na 'n GS Dakar of GS800, wat ek meer prakties op die pad ook kan gebruik. Ek het tans 'n KDX200 wat ek so baie geniet, maar het die dame lanklaas gery aangesien ek haar nie oor die grens mag bring nie, dis maar 'n probleem.

Dankie vir 'n great site ek geniet hom baie en hoop om een van die dae my Dakar of miskien GS800 te vind - wie weet miskien raak ek gehook en dan gaan ons seker net groter en groter!

Oor en uit,
Pikkewyn
 

Latest posts

Top