Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Nuwe Fietser : Paarl

    Goeie dag Almal Baie dankie vir die verwelkoming. Jammer, so 'n glipsie: Die Bike is 'n 2007 Model. Ek is +50 jaar oud. Iewers gelees dat slegs persone ouers as 50Jr BMW DS Bikes ry. Weet nie of dit werklik so is nie. Ek val maar toevallig in die groep. It's very hot in Paarl for a while now...
  2. B

    Nuwe Fietser : Paarl

    Goeie dag. Ek's Steve, woonagtig in Paarl. Ry 'n rukkie M/Fiets, huidiglik 650 Dakar +50jaar. Geniet die Buitelewe en die Landelike omgewing van die Boland. Baie bruikbare inligting op hierdie Forum. Groete Steve
Top