Nuwe Fietser : Paarl

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jan 13, 2012
Messages
2
Reaction score
0
Bike
BMW F650GS / Dakar
Goeie dag.

Ek's Steve, woonagtig in Paarl. Ry 'n rukkie M/Fiets, huidiglik 650 Dakar +50jaar.
Geniet die Buitelewe en die Landelike omgewing van die Boland.
Baie bruikbare inligting op hierdie Forum.

Groete
Steve
 
Top