Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Tuinroete 990 eienaars

    Baie dankie die inligting is waarvoor ek gesoek het.
  2. M

    Tuinroete 990 eienaars

    Dankie Chris ek sal defenitief dit doen. Ek is in deRust. Waarna ek op die oomblik soek n Mitas E 07 150/18 .. en n battery
  3. M

    Tuinroete 990 eienaars

    Ek is nuut in die tuinroete / klein karoo wereld. Wil net by die ouens van hierdie wereld hoor wat ook 990's het, wie gebruik julle om: -  Die bikes te diens -  Goed soos tyres batterye lens covers ens. Is daar n plek wat die goed aanhou of moet n ou maar bestel?
  4. M

    Previously - JJred

    Hello all, I was a forum member (JJred) a while back but lost my log in information. Since then I have moved down from JHB to the klein karoo and looking forward to meet the riders from the george area. Cheers
Top