Tuinroete 990 eienaars

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Sep 11, 2012
Messages
3
Reaction score
0
Location
Klien Karoo
Bike
KTM 990 Adventure
Ek is nuut in die tuinroete / klein karoo wereld.

Wil net by die ouens van hierdie wereld hoor wat ook 990's het, wie gebruik julle om:
-  Die bikes te diens
-  Goed soos tyres batterye lens covers ens.

Is daar n plek wat die goed aanhou of moet n ou maar bestel?

 

Latest posts

Top