Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Noordkaap Nuweling

    Janee kyk dai gholf/jag naweek stel nooit teleur nie. Veral nie binne die klubhuis self nie, hehe!! Julle moet maar weer kom draai maak.
  2. J

    Noordkaap Nuweling

    Dankie vir die verwelkoming mense!!
  3. J

    Noordkaap Nuweling

    Dagse mense!! Ek is Jaco van Niekerk en bevind my huidiglik nog in Citrusdal, maar ek trek weer eersdaags terug plaas toe in die Williston distrik. Ek het my Tripple Black 800GS (2012mod) die afgelope 2jaar baie geniet hier in die Cederberge en Tankwa karoo. Was bevoorreg om sulke lekker...
Top