Noordkaap Nuweling

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 23, 2016
Messages
3
Reaction score
0
Bike
BMW F800GS
Dagse mense!!

Ek is Jaco van Niekerk en bevind my huidiglik nog in Citrusdal, maar ek trek weer eersdaags terug plaas toe in die Williston distrik. Ek het my Tripple Black 800GS (2012mod) die afgelope 2jaar baie geniet hier in die Cederberge en Tankwa karoo. Was bevoorreg om sulke lekker ryplek op my voorstoep te he.

Maar nou is dit terug Karoo toe wat weer sy eie lekker het. Hoop om daar saam met van julle Honne te draf. Sien uit om lekker saam te gesels hier op die forum.

Mooiry almal,
Jaco
 
Top