Hi ek beplan n roete al teen die die weskus af met my RGS1200LC. Ek is glad nie n sand ryer nie, skrale ondervinding. Ek wil graag van Elexzanderbaai, Kleinsee, al langs die kus af, Hondeklipbaai tot Kaap punt ry sonder om vas te brand in die sand.
Is daar enige beter meer vriendelike roete is...