Weskus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 9, 2014
Messages
2
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Hi ek beplan n roete al teen die die weskus af met my RGS1200LC. Ek is glad nie n sand ryer nie, skrale ondervinding. Ek wil graag van Elexzanderbaai, Kleinsee, al langs die kus af, Hondeklipbaai tot Kaap punt ry sonder om vas te brand in die sand.
Is daar enige beter meer vriendelike roete is vir beginners soos ek. Ek sal graag teen die kus wil wees of dan alternatiewelik al mut ek dan van die N7 afdraai kus toe, soos Hondeklipbaai bv, waar ek graag sal wil uitkom en terug, geen probleen nie.

Wat is die toestand van paaie in die omgewing. Ek is bewus van sand teen die kuslyn, maar verstaan ook daar is meer binnelandse alternatiewe roetes is, behalwe teerpad

Hulp met inligting asb

Dankie
 
Top