Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Friksie

    Need advice on KLR650 that wont start

    Ja thanx, nie dat ek 'n kenner is nie maar dink dit kan net dit wees. Waardeer die hulp
  2. Friksie

    Need advice on KLR650 that wont start

    Yes wortel, maar dink ook dis die valves. Het jy dalk Lecap se details vir my?
  3. Friksie

    New old member & non farter

    Ek is eintlik lankal op die site maar wil meer aktief raak so ek stel myself net weer voor.  Ek het al 'n paar honde ontmoet en was ook by die bash die jaar saam met Wortel - moet se die bash was befaks gewees!
  4. Friksie

    Need advice on KLR650 that wont start

    Thanx will do so
  5. Friksie

    Need advice on KLR650 that wont start

    Hi, my KLR650 won't start except if I use the choke.  The moment i put the choke off the bike cut's out if I do not keep the revs up.  When i leave the throttle or gear down it also backfires but I reckon that's because the engine wants to cut out.  The bike was standing outside in the rain so I...
  6. Friksie

    WOA Tygervalley

    Ek wil net vir sparky en sy vrou jammer se, ek het regtig gedog dis my hansak....hy het dan net daar gehang :P Gelukkig het hulle vir  O0 afgestof...
  7. Friksie

    I'm looking for a center stand for KLR650

    Great dankie! Ek chat juis nou met Chris
  8. Friksie

    I'm looking for a center stand for KLR650

    en size 9 boots wat darem nie vrot gedra is nie hehe. kan mens ooit 'n center stand vir 'N KLR opsit?
  9. Friksie

    Maak nog my naam gat op 'n bike maar geniet elke oomblik

    Haha, ek kan sien hier gaan nog lekker nonsens gesels word - lekker man!
  10. Friksie

    Maak nog my naam gat op 'n bike maar geniet elke oomblik

    wat is fout met Friksie subie?  Ek wil nie mike tyson wees nie  ;D
  11. Friksie

    Maak nog my naam gat op 'n bike maar geniet elke oomblik

    Ek sal, dankie ouens en dames - flippen agter tyre het gegaan net voor paarl van Windemeul se kant af.  Seker maar van die lank staan het die valve gegaan, gelukkig was Wortel daar vir support maar dit was 'n mission.  Weet darem nou wat se spares ek by my moet gaan hou.
  12. Friksie

    Maak nog my naam gat op 'n bike maar geniet elke oomblik

    yep, dit was baie fun! pap wiel en al! en thanx dwerg, regtig weekliks?
  13. Friksie

    Maak nog my naam gat op 'n bike maar geniet elke oomblik

    Oja, goeie les vandag gekry.  Nie maklike job nie maar ek weet darem nou hoe om dit te doen.  Maar alleen gaan dit nog steeds sukkel...
  14. Friksie

    Maak nog my naam gat op 'n bike maar geniet elke oomblik

    Janee dis mos juis wanneer die hele wereld daar is....ek het tot vandag per ongeluk my helmet met 'n klip raak gegooi.  Lang storie maar my pelle was daar, en dis die ergste audience ooit - hulle sal jou mos nou nooit daarvan laat vergeet nie
  15. Friksie

    Maak nog my naam gat op 'n bike maar geniet elke oomblik

    Hallo maters - ek het laas dinsdag my eerste bike, KLR650, gekry en is mal daaroor.  Dis mos nou die lewe!!!  Eks nog altyd mal oor bikes maar my buddy, Wortel, het my ogies oop laat gaan en ek het eventually nou een gekry. Groetnis vir eers! Ps:  Ek is glo nog natnuut so moet asb nie lag as...
Top