Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Dorsland

    Wolvekraal wegbreek

    Ek ook! Daar is so baie onbekende plekkies in ons mooi land.
  2. Dorsland

    Wolvekraal wegbreek

    Nou moet ek gaan soek waar dit is. Kyk, PE mag dalk deesdae Qweberka of wat ookal heet, maar ons geskiedenis en kultuur sal verewig wees in die eie name van ons land. Hulle is té pragtig.
  3. Dorsland

    Wolvekraal wegbreek

    Ek moet kyk of ek daai boek êrens in die hande kan kry.
  4. Dorsland

    Wolvekraal wegbreek

    Janee, dis ons almal se einde Jan. Geen aardse goeters gaan saam nie. Vir interessantheid: is die Wolvekraal of Wolwekraal?
  5. Dorsland

    Fugly JNR

    That bike looks as good as new! Well done.
  6. Dorsland

    Itchy Boots - New Season

    Met al haar reise deur Afrika het sy duidelik nog nie geleer dat selfs 'n ambeeld nie teen "Afrika" bestand is nie.
  7. Dorsland

    Itchy Boots - New Season

    Stukkende Yammies net waar jy kyk.
  8. Dorsland

    Itchy Boots - New Season

    Looks like she needed a bigger bike to lug that extra, um, weight around.
  9. Dorsland

    Itchy Boots - New Season

    I don't understand her choice either. Admittedly, I haven't followed her riding but I know she is fairly short and that Yammie is tall. Too tall for her I think, especially if it tips over.
  10. Dorsland

    Guess who I just bumped into ?...............Noraly

    Moenie vir my kom vertel ek raak blerrie kort van draad nie OK. Dis sulke aannames wat gemaak word wat veroorsaak dat die ouens die forum so los man. Hou jou opinies vir jouself orraait. ;)
  11. Dorsland

    so, this happened

    The X Files - Unexplained Motorcycle Movements. Strange how these things happen though. The bike was just standing there minding it's own business and then suddenly it was in my garage. 😁 Very nice! I am sure you are going to get a lot of pleasure out of that bike.
  12. Dorsland

    Itchy Boots - New Season

    Ek dink haar oë is groter as wat haar bene lank genoeg is vir daai fiets. Sy moes gehou het by die 250/300/450 klas fietse.
  13. Dorsland

    Down on the farm with the Bushlander

    Gister was nou 'n regte boerevakansie dag gewees. Hy het van so net na 06h00 tot net voor 19h00 gereën. Daai lieflike sagte deurdringende reën wat insak. Tipies hoe ons Suid-Afrikaners is, hoe lekker die reën ookal is en hoe dankbaar mens daarvoor is, is dit waaragtig lekker om die son weer...
  14. Dorsland

    Photo of the day

    Yesterday was a cold rainy day here. A real boerevakansie day. I made a serious dent in our tea and beskuit supply.
  15. Dorsland

    Photo of the day

    Absolutely beautiful! The symmetry, detail, colours. So pretty. How often one misses the small wonders around us.
  16. Dorsland

    The CRF300L thread

    Dan is hy nie meer 'n Thumper nie.
  17. Dorsland

    The CRF300L thread

    Soos ek deesdae ry, is die 300 vir my 'n baie lekker fietsie maar ek dink 'n 450 sal in die kol wees. Soos jy sê, vir daai langer dele.
  18. Dorsland

    The CRF300L thread

    En die selfde gewig.
  19. Dorsland

    Show us your XR

    What an absolute beauty!!
  20. Dorsland

    Trailers... flat tyre... No Jack !!

    Ek ry eerder 'n domkrag saam. Hy neem darem minder spasie in beslag as jy en jou vrou. En hy eet minder.
Top