Ons het die datum vroeër al gekies. Ek het gehoop Heimer vat die vorige naweek dat ek altwee kan bywoon, maar dis maar so.
Ek hoor fluisteringe van 'n plek Bankfontein in die Vrystaat, maar dis nou al Feb, dalk moet ek handdoek ingooi en bespreek vir die WC Bash.