Man dit lyk lekkkerrr!!!!
Stuur nog pics, Dit maak my net meer lus
Hoe lyk die waves daar? Kan n man boddyboard daar?
Ek sal maar n paar rakkies moet by bou op die KTM
Ek beplan om van Kleinsee na Strantfontein te ry, see langs.
Die vraag is: Kan hierdie roete heel pat see langs aan gepak word
Is daar ennige permitte nodig
Kan ek dit solo doen
Ek sal ennige advies, in put of raad wardeer
As jy net kan bekostig om een bike aan te hou, glo ek hierdie bike bied jou " the best of both worlds"
Ek was gelukkig om n crf 250 L te wen , en n KTM 950 aan te skaf.
So ek het nou twee bikes wat elkeen sy doel het.
Exstras op bike: Handgards, Baseplate, Centerstand, Handelbar raisers, offroad footpegs. LED back Flickers
Dan is bande , sprckets , ketting als nog nuut. Bike is ook gediens
Ek het klaar Middas en Autozone in Hermanus probeer
Hulle kan my nie help nie
Is daar nie iemand wat al deur hierdie proses is, wat my kan verwys na n defnetiewe bron erens in die Kaap
ONGELOOOOFLIK : Dit is regtig die enigste woord om die dag te beskryf.
Die wen van die prys is n beskrywing van baie gemengde gevoellens.Baie dankie aan Honda ook daarvoor.
Almal wat betrokke was om hierdie dag so groot sukses te maak baie dankie !!!!!!!!!!!!!!!!!
My lyf is nou nog seer van al...
Nou net hierdie Vrydag verby kry, gelukkig net half dag vir my.
Sien so daarna uit dat ek en nog paar Hermanus manne Vanmidag al deur kom
Gaan lekker kamp en kuier
Sal groot vuur maak om die reen weg te hou
Oom Fourie en Bennie+Sindie sien julle vannaand