Eikebos Environmental Funride 12 Oktober for Walter ZSA

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Oom Foe-rie said:
Thanx to everyone attending the lekker wet funday .............. :thumleft: The downpour we had on the green route on the backroad from Dassiesfontein to Caledon was one of the worst that I had on a bike on a gravel road and then I was stuggling with my glasses misting up and I had to ride with an open visor. My helmet was sogging wet on the inside .......... ;D

For the guys on the green route I apologise for cancelling the Jongensklip part as I did not want to take the chance on risking some definate falls on a snotty clay road ................

Aan vriend Kees .............. weereens baie geluk met die CRF  :thumleft: O ja en voor ek vergeet ................ gelukkig kon jy darem op jou Yamaha staatmaak toe die KTM jou Vrydagaand langs die pad in die steek gelaat het en toe wen jy sommer n Honda op die koop toe ............... :ricky: :pot:

Thank you for leading the group so well, you kept a nice pace.. I chose to wear goggles on the day.. lets say visibility was poor most of the day  :laughing4: I sure am glad I packed in my rain gear.
 
More manne.

Dankie aan almal wat die dag met ons kom deel het.Dit was regtig iets besonders en interessant met die reen saam.Dankie aan die manne wat my opgetel en teruggesit het op my bike.Ek het die roete baie geniet,dit was baie glibberig met tye.

As dit nie vir die reen was nie kon almal as n groep bymekaar gebly het en dan sou daar nie borde gewees het wat omgewaai was en die ouens verkeerd gery het nie.Die weer kan nogal havoc saai.

Vir die wat weer die roete wil ry op n mooi dag,ek gaan probeer om dit die 26 ste weer te doen.Kom ons kyk maar wat die weer maak.

Baie geluk aan Kees met sy nuwe bike.Dusty Rusty,jammer dat jy hom nie gewen het nie,jy was so opgewonde!!

Ons was altesaam 94 bikes,quads ingesluit,ssam met almal wat gepillion het was ons so net oor dir honderd.

Dankie aan almal.gooi so bietjie videos!!
 
Dankie Honda,  Walter en medewerkers.  Julle het dit vir ons lekker gemaak.  Bestel net die weer volgende jaar effe vroeër asb!
 
Dit was nou 'n lekker dag.  Baie baie baie dankie aan almal wat betrokke was!

Scenic Ride, weereens 'n groot dankie dat jy so mooi na my gekyk het.  Ek is bly jy het ook darm iets gewen by die lucky draw  :)

En  aan Lord Knormoer, baie dankie vir my sweetie  :) 

Die dag het (seep ;)) glad verloop en ons almal het dit baie geniet ten spyte daarvan dat ons papnat gereen het.  (my boots is nog steeds nat!) 

Later sal ek my foto's en so bietjie kommentaar post. 
 
Walter ZSA said:
More manne.

Dankie aan almal wat die dag met ons kom deel het.Dit was regtig iets besonders en interessant met die reen saam.Dankie aan die manne wat my opgetel en teruggesit het op my bike.Ek het die roete baie geniet,dit was baie glibberig met tye.

As dit nie vir die reen was nie kon almal as n groep bymekaar gebly het en dan sou daar nie borde gewees het wat omgewaai was en die ouens verkeerd gery het nie.Die weer kan nogal havoc saai.

Vir die wat weer die roete wil ry op n mooi dag,ek gaan probeer om dit die 26 ste weer te doen.Kom ons kyk maar wat die weer maak.

Baie geluk aan Kees met sy nuwe bike.Dusty Rusty,jammer dat jy hom nie gewen het nie,jy was so opgewonde!!

Ons was altesaam 94 bikes,quads ingesluit,ssam met almal wat gepillion het was ons so net oor dir honderd.

Dankie aan almal.gooi so bietjie videos!!

Aaaaah, dis sweet van jou Walter!  But it's all good.  :) Sondag was ek verras met iets wat ek eerskomende Saterdag dv kry.  :biggrin:  Wees verseker:  dit gaan beslis baie posts van my kant af veroorsaak. 

Ek moet se Leon se gesig toe sy naam uitgeroep word.  Hy was so verras.  Ek sien uit na sy eerste RR op die fiets.  :)
 
ONGELOOOOFLIK : Dit is regtig die enigste woord om die dag te beskryf.
Die wen van die prys is n beskrywing van baie gemengde gevoellens.Baie dankie aan Honda ook daarvoor.
Almal wat betrokke was om hierdie dag so groot sukses te maak baie dankie !!!!!!!!!!!!!!!!!
My lyf is nou nog seer van al die konsentrasie om die bike in die pad te hou.
Dit is net nog n ervaring wat priceless is.
 
Ek en vroulief stem saam dit was ongelooflik buiten die reen dit het almal net nog nader aan mekaar gebring veral daar rondom die vuur dit was die vinnigste wat ek 'n klomp vreemde baie nice mense ontmoet het .Hierdie gesiggie doen dit nie nou nie maar die middelste mannetjie  :3some: was die vuur en die ander 2 so 6-7  per slag mense met stoom wat by al die deur nat klere uitrek.

Die Engelse ( Swart Tenerene )oom het 'n goeie idee gehad met sy handskoene op stokkies uit te droog soos sosaties.

Dit alles was net te gou verby dit gebeur gewoonlik wanneer 'n mens so lank daarna uitsien en elke oomblik daarvan geniet.

BAIE dankie aan almal wat dit 'n sukses gemaak het en om te dink dit was net die eerste een.
Oom Fourie ek dink oom het die regte besluit op die regte tyd geneem baie dankie vir u leiding van die grooen groep.

Groete Willem-Ben en Maryna Fourie
 
Attachments

  • DSC00729.JPG
    DSC00729.JPG
    69.6 KB
  • DSC00730.JPG
    DSC00730.JPG
    68.5 KB
Raait hier kom hulle.... :ricky: sorry vir die swak foto's maar ek dink julle sal verstaan as julle die weer so bekyk... :imaposer:
 
Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    81.2 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    55.9 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    64.1 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    86.8 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    77.6 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    53.3 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    38.3 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    54.6 KB
Ek het my m@&r af gevries,maar eks alklaar weer lus vir n tweede ronte.... :lol8:
 
Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    55 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    66.2 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    75 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    65.1 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    47.3 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    45.5 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    54.9 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    55.9 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    57.2 KB
Walter ZSA said:
More manne.

Dankie aan almal wat die dag met ons kom deel het.Dit was regtig iets besonders en interessant met die reen saam.Dankie aan die manne wat my opgetel en teruggesit het op my bike.Ek het die roete baie geniet,dit was baie glibberig met tye.

As dit nie vir die reen was nie kon almal as n groep bymekaar gebly het en dan sou daar nie borde gewees het wat omgewaai was en die ouens verkeerd gery het nie.Die weer kan nogal havoc saai.

Vir die wat weer die roete wil ry op n mooi dag,ek gaan probeer om dit die 26 ste weer te doen.Kom ons kyk maar wat die weer maak.

Baie geluk aan Kees met sy nuwe bike.Dusty Rusty,jammer dat jy hom nie gewen het nie,jy was so opgewonde!!

Ons was altesaam 94 bikes,quads ingesluit,ssam met almal wat gepillion het was ons so net oor dir honderd.

Dankie aan almal.gooi so bietjie videos!!
Ai Walter die 26ste sou n kwaai idee gewees het as dit nie was vir die Worcester/Rawsonville Funduro wat op dieselfde naweek is nie. Muskien moet jy ons kom join... :3some:
 
[/quote]
Ai Walter die 26ste sou n kwaai idee gewees het as dit nie was vir die Worcester/Rawsonville Funduro wat op dieselfde naweek is nie. Muskien moet jy ons kom join... :3some:
[/quote]

Funduro! What funduro!? Hierdie hond het 'n reuk gevang. Waar kan ek info kry?
 
gwild said:
Thx for a lekker ride. Fuzzy we should have tried that red route, next time  :thumleft:

If Walter plans the ride, we are there like a bear  :thumleft:

What funduro ??
 
Walter, die dag was uitstekend en as ek so na almal luister, 'n reuse sukses. Laat weet van 26ste. Ek is daar as jy daai roete weer aanpak :)
 
Ai Walter die 26ste sou n kwaai idee gewees het as dit nie was vir die Worcester/Rawsonville Funduro wat op dieselfde naweek is nie. Muskien moet jy ons kom join... :3some:
[/quote]

Funduro! What funduro!? Hierdie hond het 'n reuk gevang. Waar kan ek info kry?
[/quote]
You can get hold of Dirtrider 02155285one4 for all the funduro events, I'll contact them just to confirm the 26th and get back :thumleft:
 
Kawaki ek sal graag meer van daai video footige wil sien, ek is seker daarvan iewers op die spoorlyn pad was jy agter my. Ek was op die groen KLR . Stuur my maar n PM as ek by jou draai kan kom maak om van die video's af te laai. :spitcoffee:
 
Dustmite1 said:

Natuurlik  :thumleft: ek sal venaand biekie gaan soek dan maak ons n plan om bymekaar uit te kom :ricky:
 
Top