Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Advrider

    Sproket front

    Dankie, ja eerste voel die bike reg met een tand op maar lae refs in tweede is waar die fiets gaan sukkel met dai sprocket. Tog as mens hoer refs het in eerste en dan tweede toe gaan is dit nie n probleem nie of dink ek nie is dit n probleem nie. Sproket in die sak kan net werk.
  2. Advrider

    shoulder buffeting on f800

    Its the tyre you say you have Tkc on and you did 150\160. The problem is with the tyre speed rating on them is 160. that is why I ride Mitas E10 front or E09 front SPEED RATING 190 and after 1500 -2000 km on front tyre still the same handling.  This clarifies what Dux had advised. Im getting...
  3. Advrider

    Sproket front

    Ek het op die Xt660R voorste sproket een tand op getel vir langer bene. Ons gaan sagte sand ry en die fiets voel okay onder in eerste is dit nodig dat ek hom trg sit std toe vir die sand seker so 40km sagte sand en 1000km grond. 
  4. Advrider

    shoulder buffeting on f800

    Wat se spring is dit? wat weeg jy? wat se olie is gebruik? kyk na damper....
  5. Advrider

    Mozambique toe

    ken enige iemand jocks camp se kamp plek in moz? Is dit veilig en aan genaam?
  6. Advrider

    Mozambique toe

    Verseker met biks. Die idee is iets soos Ponta slaap, saterdag op  Xai Xai toe maar sand roete of so iets. Of is daar ander voorstelle waar mens kan slaap en wat ook sand roetes is.
  7. Advrider

    Mozambique toe

    Ons wil die nwk Mozambique toe in gaan by Ponta en opry ons het net vrydag saterdag en sondag terug. Wat ek wil weet het iemand n lkr roete wat ons kan ry en kan iemand dalk se waarna toe moet ons gaan. Ons wil met tente gaan. Maarbas daar dalk goedkoop verblyf is wat julle voorstelsal dit baie...
  8. Advrider

    shoulder buffeting on f800

    Replace front springs with Progressive springs.  :o :o
  9. Advrider

    Sprockets - what brand to go for

    PBR sprockets sponser ouens wat MOTO GP ry.My 2c
  10. Advrider

    Ons wil Baviaanskloof doen?

    Tiger8. Yes hoe gaan dit ou maat moet goed met jou as jy bike ry... Kriestoe, baie dankie sal verseker so maak die reellings vat mos altyd ie langste.
  11. Advrider

    Ons wil Baviaanskloof doen?

    Die probleem is tyd julle is reg dalk nie na alles toe gaan nie maar drie goed uit haal en daar op fokus.
  12. Advrider

    Ons wil Baviaanskloof doen?

    Ons kom van van Jhb se kant af en ons wil baie grond doen. Wat stel julle voor moet mens alles gaan ry en gaan sien as jy die tripie wil doen ek hoor mense se die Hell maar wat nog? Ons gaan so 6 dae ry op en af en deur. Alle help sal hoogs waardeer word. Dankie
  13. Advrider

    Baviaanskloof die Hell ens

    Thanks everyone have a good idea now. O0
  14. Advrider

    Baviaanskloof die Hell ens

    When is the best time in the year to go and ride these places? ??? ??? ???
  15. Advrider

    900cc Super Tenere Concept bike

    Die Xt660R met n paar mods is n baie goeie fiets omdat hy ligter is. Vir my is hy beter as die Tenere maar as die Tenere n groter engin kry twee silinder dan ja andersin nee wat.
  16. Advrider

    The official Yamaha Super Tenere thread

    Dagse  hoe mis ek nie my Super tenere nie dis n fantastiese fiets. Weet julle of hulle hom gaan ligter maak en hoer?
  17. Advrider

    Lower Seat Bmw 2008

    Hi everyone I am looking for a 2cm lower seat if anyone can help pls. Thanks
  18. Advrider

    Longrange Tank

    Persoonlik dink ek dis een van die beste maniere dis net duur.
  19. Advrider

    New Metzler Karoo 3`s

    Ek moet se ek het nou met die ouens gesels oor die Karoo3 se speed rating op die 1200gs/a die oues is hulle spoed 170kmh op die E10 is dit 190kph.
Top