Dankie Dewald ons het die Weer dopgehou hier en ons het hom reg gelees, was bietjie koud die eerste twee Dae maar daarna was die Karoo op sy beste , ek haar nog nooit so gesien nie, elke Dam was vol en by elke afsaal het ek vir die Manne gevra: Het Julie die Veld geruik? Men's kan nie daar...