Ja, dis baie lekker om met 'n kortbroek en t-hemp rond te ry. Ek stem. Maar vir my persoonlik is dit 'n moet om ordentlike Gear aan te hê wanneer ek oop teerpaaie, avonture en stofspeletjies aandurf. Dis net soveel makliker om te weet jy kan die envelope so bietjie druk, as jy afkom, is jy OK...