Ons gaan nog verseker nog in PE kom draai.
Hierdie show gaan net opYoutube wees, al offer die TV my hoeveel geld! Die corporate politiek maak my moerig, en ek het nie lus om volgens 'n TV kanaal se bemarkings strategie, WOKE vereistes en gatgrille die show te sensuur nie.
Soos die ou grappie...