Footpeg Diaries

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Noneking said:
[member=22711]Hollywood[/member] and friends with a locally produced Adv bike series. Looking forward to the rest

https://www.youtube.com/watch?v=2r9EvTWyJ1k&t=96s
Hi @Noneking. Thanx for waching! We made the first 4 Episodes with zero budget, just as a proof of concept. Hopefully we can spice it up with a lot more extra features as the sponsors come in.

2nd Episode coming in 2 weeks time.

Sent from my SM-G780F using Tapatalk

What a lekker vid. :thumleft:

So, where's this shop where they stopped? I've ridden the canal roads plenty before, but never stopped there.
 
O, en Pierre, maak asb seker jy kry ook n sekere runnerman inni beelde?
Ja, jaja, ek weet, maar julle kan seker die taal effens aanpas, tog?
:lol8:
Laat hy jou ook die middestad-offroad routes gee - ja, die bestaan, verseker, het my ook verbaas!
Mind you, glo nie hy sal jou die dak van die Unisa (!) nou meer aanbeveel nie, maar dalk wil jy hom vra watse belaglike goed hy gery het in sy dae toe hy nog wille hare het gehad?
Jy sal dan nog paar aflewerings moet bylas dink ek....  ;)
 
BuRP said:

[member=614]Runner[/member] Het weggehardloop toe die kameras by die shop opdaag... hys maar sku as dit by kiekies kom.
 
Ek het dit baie geniet. Kannie wag vir ep 2 nie.

En subscribed, hoop julle deel paar ekstra stories en inligting hier...
 
nice!  :thumleft:
easy going style, very watchable!

would have liked Runner to make an entrance and vloek a bit ;) ;D
 
Proof of concept is mos nou daar.  Verkoop dit aan Kyk-Net en kom maak n draai in PE!!!
 
Lekker man, ry julle nou die eerste episode in my omgewing en sommer by my dogter se huis verby (Multiplant)
Nou verlang ek huistoe  :biggrin:
Hoop hierdie sal van krag tot krag gaan  :thumleft:
 
OomD said:
What a lekker vid. :thumleft:

So, where's this shop where they stopped? I've ridden the canal roads plenty before, but never stopped there.
So... anyone?
 
OomD said:
OomD said:
What a lekker vid. :thumleft:

So, where's this shop where they stopped? I've ridden the canal roads plenty before, but never stopped there.
So... anyone?

Offroad Cycle in Koedoespoort Pretoria, dus glad nie oppi kanaalpad nie of ook maar langs dit.
Maar, ek glo jy weet dan waar daai shop is?
Indien nie kort jou opvoeding n besoekie: net vir n koffietjie natuurlik, maar vat maar jou beursie saam, daai shop is tjokkeblok vol met naais goeters... wat jou wilskrag beslis gaan terg!  :thumleft:  :p
 
Top