Yes Dogs! Knocked off 730km to get home,safe and sound. Thanks for all the talk,dop and laughter.
@gerhad , baie dankie vir die relings, dit was perfek. Die kos, spesifiek die spit, was uit die boonste rakke.
Vir iemand uit die droeë Noord Kaap, was die feit om nie stof uit te ry nie n groot...