Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Hinksding

    EC Bash 2023 - 12 to 14 May Doringkloof Baviaans

    Hinksding, Pofadder, Skaapsteker en sy huisdier gaan ook join, dan is ons kort duskant 30.
  2. Hinksding

    Taking-a-drone-on-your-trip tips

    Ek kan nie vir jou praat nie, maar ek sou nie, mits ek alleen was. Dit vat n wyle om die drone uit te pak (nadat dit uit jou rugsak gehaal is), gimbal cover af te kry, remote, foon opsit, pre flight checks etc etc. Bike idle, iemand/die groep wag. Dan het jy nog nie eens jou handskoene uit en...
  3. Hinksding

    Stellenbosch to Egyptian nightmare!!

    Een vd beste RRs ooit. Ekt die voorreg gehad om Frohan te ontmoet, voordat ek sy storie geken het. True Gentlemen
  4. Hinksding

    F#k Natis - Bike Drivers License Question

    I found an add on FB where you can buy your lisence. I dm'd the add. He replied by asking my nr. I truecalled his nr and it was saved as "Fadiel Lisence." (Fadiel is obviously for illustration purposes.) He asked what services I needed. A truck license with pdp is R6k. Lekker man lekker. I...
  5. Hinksding

    Opinions - sell / change my 990 for a Rallye?

    Lyk my die getroude lewe smokkel met jou kop! Hoekom die 990 laat gaan? Uitgekuier? Hoe oud is die 990 en waar staan sy kms? Jy weet jy gaan compromise op die suspensie maar gain op gemak. Jy gaan ook n bietjie fancier electronics score op die Rally
  6. Hinksding

    For Sale USED TYRES

    Waar bly jy?
  7. Hinksding

    What to do with my Dad's R50/2

    Jinne Honne. Dankie vir al die positiewe kommentaar. Hygend Petrie. 1ste plek vir jou. Raait, ek reken n was sal solank die ding doen. @Jacobsroodt , ja Roodt, hy start presies so. Dis makliker as hy op die centrestand staan en jy staan reg haaks met die bike en skop dan afwaarts na jou toe...
  8. Hinksding

    What to do with my Dad's R50/2

    Die lang verwagte prenjties. Ekt die stof op gelos. Die seat is ook kas toe, muise het huis gemaak jare gelede. Die engine crank nog lekker oor.
  9. Hinksding

    What to do with my Dad's R50/2

    Kêrels, daar is net een soort SSS. Die 1600 met die twin side draught carbs. Kwits daai tjor het lekker geloop My kamermaat het n Ford Escourt gehad. Een Sondag het hulle ons nersderm afgetrap met n speedtrap in Milnerton. 127kmph in n 60 zone.
  10. Hinksding

    What to do with my Dad's R50/2

    Hey Uncle Jup. Wel, dis eintlik voor die handliggend, of is dit nou voordiehandliggend (duidlelik dat ek nie kan spel nie). Kom ons try weer. Dis obvious wat ek moet doen. Ek moet die bike na ñ mechanic toe vat om hom lekker aan die gang te kry. Die kosmetiese dele moet ek seker self aanpak...
  11. Hinksding

    What to do with my Dad's R50/2

    Hey Dogs. I've been in ghost mode as I was for two days on the farm. Thank you for everyone's opinion, thank you to everyone who made time to type something up for me. I don't want to single anyone out or quote anybody. Well, it all stands out that I should just get it running and cleaned. I am...
  12. Hinksding

    What to do with my Dad's R50/2

    I am in a bit of doubt. Since I can remember my Dad's BMW was standing on the farm in the waenhuis. As a kid I used to sit on it and ride around the world on one place. As I grew up I started to nag my Dad for a bike. As a farmer in the Northern Cape money was always short for things like that...
  13. Hinksding

    Western Cape Bash 2023? Shall we?

    Gooi nou info!!!
  14. Hinksding

    Western Cape Bash 2023? Shall we?

    Kap hom Jannie!
  15. Hinksding

    Wanted KTM 990 Adv parts and items wanted

    Not to highjack you thread, but I'm still looking for a rear headerpipe. Fenks
  16. Hinksding

    Tubes 2 Tubeless

    Og herre! Hier gaat ons alweer. As jy bang is jy gaan jou P afval, moet dit nie doen nie. As jy nie bang is om jou P af te val nie en common sense aan die dag lê, doen dit.
  17. Hinksding

    Another African in the USA

    @Rynet , ekt ook oor die famous ou gewonder, as dit is wie ek dink dit is is Mnr @EtienneNXR WELL connected. Dankie @El Zeffo vir jou "hoor sê" storie.
  18. Hinksding

    Another African in the USA

    @EtienneNXR , hoekom sal jy sê Cali is aan die agteruit gaan? Ekt ñ video van Mark Rober gekyk, waar hy gesê het LA is die smash&grab capital of the world. Sou jy sê dit het iets met die Dems se manier van govern uit te waai? Dankie vir jou thread en die fotos
  19. Hinksding

    A SHOW OF HANDS FOR WARR 2023

    Ou Kokker! As die datum nie skuif nie, sal ek maar die Hanteerder moet saambring.
Top