What to do with my Dad's R50/2

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Hinksding

Race Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
2,923
Reaction score
116
Location
LOERIESFONTEIN
Bike
Honda XR125L
I am in a bit of doubt. Since I can remember my Dad's BMW was standing on the farm in the waenhuis. As a kid I used to sit on it and ride around the world on one place.

As I grew up I started to nag my Dad for a bike. As a farmer in the Northern Cape money was always short for things like that. When he was young he used it as a farmbike, as in those days there weren't anyting like a scrambler/dirt- or plaasbike. When he got married he stopped riding.

When I was 13 he got it running again, and I rode around on the farm. Eversince it was standing.

I would love to get it restored and to give it the pride it should have. When my dad was still alive he didn't want me to spend money on it, for his rightful reasons at that time. Now since he's gone it feels like not if I want to restore it, but more like I have to restore it.

Since there are guys doing a decent job, I phoned around and got a quote for R120k.

Now, I dont really want to spend that kind of money, if the bike is not that much worth. I do have sentimental value, but not that much.

Like I said, the bike is complete, exept for the rear light. There are some surface rust at places, the tank's got a dent, stuff needs to be recromed and the seat probably needs to be replaced too.

Any ideas? I dont want/can spend R120k on restoring it. Selling is not an option.
 

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
19,304
Reaction score
1,114
Location
Location
Bike
AJS (all models)
Om hom te kry dat hy net loop, gaan seker nie duur wees nie.
Om hom spotless te kry, ander storie.

Jy gaan meer spandeer as wat hy werd is, dit gaan met elke restore so. Ander opsie is om dit self te doen, maar dis ure en ure se werk daai, en as jy dit nie reg doen nie, gaan bike anyway nie reg vir jou lyk nie.

Moeilike een die...
 

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
19,304
Reaction score
1,114
Location
Location
Bike
AJS (all models)
Jy moet weet wat jy doen....

Vriend van my het sy classic self restore. Die man is uit sy vel uit. Fotos lyk die boney pragtig. Maar toe ek na die fiets gaan kyk, dog ek dat ek myself gaan bekak. Spray werk etc was toe nie so mooi soos op sy fotos nie, en en en en...

Manne is rof met labour. So strip dalk self die bike, vat als in, laat dit gedoen word, sit bike self weer aanmekaar, net met dit, gaan jy klaar n pophuis vol geld spaar!!
 
Joined
May 18, 2020
Messages
8,419
Reaction score
2,373
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Stem saam met @Manic
Ek het JARE terug so MOOI ou 404 Peugeot gehad, maar die son het al hier en daar die paint bygekom.
Stuur hom panel Beater toe, en was n MOERSE fout.
Die "patina" van die kar was weg.
Hyt toe net gelyk soos n gespreide 404.
So.....kry sy mechanics lekker sou ek se, maak ref wat gebreek is, en kyk of jy hom nie NET so meer gaan like nie.
Waarde?? Ek will amper vir jou se hou hom NET so.
Jy will anyway nie verkoop nie.
Oppas dat jy hom nie restore en n "ander" bike terugkry nie.....n restored R50, nie meer Pa se R50 met SY krappies en sonvlekkies etc nie.
Sorry, my opinie
 

2StrokeDan

Teelhond
Joined
Dec 16, 2010
Messages
34,169
Reaction score
2,859
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure
Takel hom self, en hier op die forum is daar baie kennis en raad.

Behandel roesplekkies met iets soos Russist, ens, en moenie onnodig verf nie.

Behandel die binnekant van die petroltenk, as dit nie al te laat is nie.

ONTHOU....daardie fiets is nou ongerestoureerd. Hy kan altyd vorentoe geheel gerestoureer word, maar n voertuig is net eenmaal oorspronklik.
 
Joined
May 18, 2020
Messages
8,419
Reaction score
2,373
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Jy kan die agterliggie etc waarskynlik kry by Bosch, ek het nou die dag reggekom my die R80 se agterlig, sommer in die dorp.
Gee net die part number vir hulle.
Ander goete kan ook nie SO moeilik wees dink ek nie.
Sal BAIE graag will sien hoe lyk Pa se Bad Boy ( nie jy nie die bike )😉😉
 

Leo

Grey Hound
Joined
Jan 24, 2006
Messages
5,092
Reaction score
269
Location
Brakpan, South Africa
Bike
BMW R1200GS HP2
Hinksding, moenie 'n nuts en bolts restore doen nie. Jy gaan nooit daai geld terug maak sou jy hom eendag wou verkoop nie.

Hy is meer werd in sy huidige petina toestand.

Kry hom aan die loop, soos baie van die vorige kommentaars, en ry hom net so.

Sy "performance" gaan jou in elk geval frustreer.
 

teebag

Race Dog
Joined
Dec 28, 2011
Messages
3,010
Reaction score
353
Bike
Vespa (all models)
i would not restore it, clean, repair and touch up.

Evaporust and ACF50 are your friends
 
Joined
Mar 30, 2015
Messages
13,391
Reaction score
2,827
Location
Brits - South Africa
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek sien jy is in die Noord Kaap.
Ek kan vir @Dux aanbeveel wat die meganiese deel mag uitsorteer gelee in die Kaap.

Baie honde praat net met lof van die man en dis sy professie.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
38,430
Reaction score
1,972
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Maak die bike self diep skoon. Treat die bietjie roes en diens hom behoorlik en maak seker hy is meganies 100% en dan los jy hom so. Sondae middae ry jy hom 10 kilos uit die dorp uit en draai om en kom terug verkieslik met n open face helmet.
 

ETS

Grey Hound
Joined
Jul 15, 2008
Messages
7,118
Reaction score
321
Location
Prieska
Bike
KTM 890 Adventure R
Maak die bike self diep skoon. Treat die bietjie roes en diens hom behoorlik en maak seker hy is meganies 100% en dan los jy hom so. Sondae middae ry jy hom 10 kilos uit die dorp uit en draai om en kom terug verkieslik met n open face helmet.
Of n lekker Duitse WW2 helmet 👌
 
Top