Nimmo, nope, die fiets was ge'overfill daardie dag by die Canyon roadhouse. Die antifreeze vlek 'n merk in die reservoir en as jy met water optop belemmer dit jou bietjie. Ek het fiets in Grootfontein gecheck, omtrent 150mm water geneem. Vandaar het ons so 140-160km'h gekom en no problems. Olie...