Op die T aansluit van die Winterhoek Baviaanskloof pad n kort breuk gevat, kom n taxi met waentjie verby, hoor die besigheid klink nie normaal, na 5km sien ek hy staan en tyre weg gevreet net die rim wat al plat gery is van die zinkplaat pad.
17:00 en daar lê nog n ent'tjie 60km+ na Doornkloof...