Ek ry die laaste ruk met meer aggresiewe 50/50's. Hierdie is MotoZ Adventures (voor en agter). Hulle klou baie lekker op grond en modder, maar voel meer "los" op die teer as die Mitas E07's wat ek vroeer gehad het. Ek dink ek hou van hulle...
So this happened, sort of...
Ek het oor die naweek 'n lekker pie gaan eet by Phillip Island, 'n 3-ure trippie... Nie sommer enige garage-pie nie, 'n kammossel (scallop) pastei. Ek moes dit google. 🙂
I fitted a similar noname brand cheapy that I bought from Amazon. It works well to minimise the updraft from the fork tunnel, and helped to minimise buffetting.
Unfortunatedly mine lasted only about a year, and started to crack at the screw holes. I've traced a template to make my own using a...
If the T7 was available when I bought the AT in 2017 I would have been tempted to go for the lighter bike. Maybe. And if it was significantly cheaper. But the AT fits me so well, ticks most of the boxes, and I feel it’s a higher quality product for less money.
I’m still happy with mine, even...
I use the Altrider radiator guards. The are bomb-proof.
The bashplate and crashbars are both from Outback Mototek. The bashplate comes up high in front, and bolts onto the crashbars to protect both the frame and the headers. This photo was taken after more than 25000 km, probably 30% on gravel...
Wat gaan aan, ry niemand meer nie?
Ek het die Mitas E07's geruil vir meer aggressiewe Motoz Adventures. Tipiese "compromise", beter as die E07's op grond en modder, slegter op teer...
2017 CRF1000L Manual hier...
Beste wat ek al gesien het was 406 km op 'n tenk, maar dit was baie rustig en meestal lae spoed commuting in swaar snelwegverkeer.
As ek "normaal" ry oor naweke en myself geniet so al gly-gly om die draaie op grond kan ek 350 km uit 'n tenk kry. Dis dan 'n mengsel...
Make sure you don't have 2 keys on the same keyring when starting the bike, they can interfere with the EWS. Leave the spare key at home.
Also I agree, 12V sounds like a flat battery, should be over 13V.
E07+ agter is lekker op teer en grondpaaie. Goeie hantering nat of droog en hy gee goeie kilos. Ek het een op die AT.
As jy tegniese paaie of modder en sand wil ry sal ek growwer gaan.
I'm not 100% sure, but I think the AT models 2018 (?) onwards come standard with a lithium ion battery?
My biggest worry is that the charging system of the 2017 model is optimised for lead acid and may not work properly for lithium ion. Some reports seem to suggest there may be some...