So... ek het uiteindelik tyd gekry om met die shock te speel. Ek kon maklik 30% "sag" instel, met 12/60 clicks preload. Met die OEM shock was dit nie moontlik nie, selfs met 100% preload. Ek is so 105 kg met vol ****-suit en MX boots, Camelbak, 1 liter water, en 'n paar tools. Ek ry gewoonlik...